YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Mattityahu 9

1

Mattityahu 9:37-38

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Toe sê Hy vir sy studentevolgelinge: “Die oes is groot en die arbeiders is min. Vra daarom van die Meester van die oes, om werkers uit te stuur na Sy oes.”

Vergelyk

Verken Mattityahu 9:37-38

2

Mattityahu 9:13

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

maar gaan leer wat hierdie beteken: ‘Ek vereis aktiewe omgee en nie offers nie,’ want Ek het nie gekom om onskuldiges te roep nie, maar sondaars.”

Vergelyk

Verken Mattityahu 9:13

3

Mattityahu 9:36

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Toe Hy die groot groep mense sien, het Hy liefdevol vir hulle omgegee omdat hulle uitgeput was en rondgedwaal het, soos skape wat geen herder het nie.

Vergelyk

Verken Mattityahu 9:36

4

Mattityahu 9:12

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Toe Yeshua dit gehoor het, sê Hy vir hulle: “Die wat gesond is, het nie die dokter nodig nie, maar die wat siek geword het

Vergelyk

Verken Mattityahu 9:12

5

Mattityahu 9:35

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Yeshua het rondgegaan na al die stede en dorpe en in hulle bymekaarkomplekke geleer en die goeie boodskap van die Koninkryk verkondig en elke siekte en elke pyn onder die mense genees.

Vergelyk

Verken Mattityahu 9:35

Gratis leesplanne en oordenkings oor Mattityahu 9

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest