YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Luka 2

1

Luka 2:11

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

want vandag is vir julle die Verlosser, wat Die Meester, Die Gesalfde Een is, in die stad van Dawid gebore

Vergelyk

Verken Luka 2:11

2

Luka 2:10

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Die boodskapper sê vir hulle: “Moenie bang wees nie, want let op, ek verkondig aan julle groot vreugde wat vir die ganse heelal sal wees

Vergelyk

Verken Luka 2:10

3

Luka 2:14

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

“Eer, lof en aanbidding aan God in die hemele en op aarde: vrede, vreugde, gesondheid, voorspoed en vergenoegdheid en goeie nuus aan die mense!”

Vergelyk

Verken Luka 2:14

4

Luka 2:52

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

en Yeshua het gegroei in liggaam, in wysheid en in aanvaarding by God en die mense.

Vergelyk

Verken Luka 2:52

5

Luka 2:12

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

en dit is vir julle die teken: julle sal ’n Baba kry wat in doeke toegedraai in ’n krip lê.”

Vergelyk

Verken Luka 2:12

6

Luka 2:8-9

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Daar was skaapwagters wat in die streek gebly het en in die nag oor hulle skape wag gehou het en let op, daar staan ’n boodskapper van יהוה by hulle en die Gemanifesteerde Teenwoordigheid van יהוה het oor hulle geskyn en hulle was baie bang.

Vergelyk

Verken Luka 2:8-9

Gratis leesplanne en oordenkings oor Luka 2

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest