YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

LUKAS 2:11

LUKAS 2:11 Bybel vir almal (ABA)

Vandag is julle Redder in die stad van Dawid gebore. Hy is Christus die Here.

Deel
Lees LUKAS 2

LUKAS 2:11 Bybel vir almal (ABA)

Vandag is julle Redder in die stad van Dawid gebore. Hy is Christus die Here.

Deel
Lees LUKAS 2

LUKAS 2:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

dat vir julle vandag in die stad van Dawid gebore is die Saligmaker wat Christus, die Here, is.

Deel
Lees LUKAS 2

LUKAS 2:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Vandag is daar vir julle in die stad van Dawid die Verlosser gebore, Christus die Here!

Deel
Lees LUKAS 2

LUKAS 2:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Vandag is daar vir julle in die stad van Dawid as Verlosser gebore, Christus die Here.

Deel
Lees LUKAS 2

LUKAS 2:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want vir julle is vandag in die stad van Dawid 'n Verlosser gebore, dit is Christus die Here.

Deel
Lees LUKAS 2

LUKAS 2:11 Die Boodskap (DB)

vandag is die Redder in die stad van Dawid gebore; vir almal van julle. Dit is Hy wat julle van julle sondes sal vrymaak. Hy is die Messias en die Here oor almal.

Deel
Lees LUKAS 2

LUKAS 2:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Verlosser – ja, die Messias, die Here – is vannag in Betlehem, die tuisdorp van Dawid, gebore!

Deel
Lees LUKAS 2

LUKAS 2:11

LUKAS 2:11 AFR83LUKAS 2:11 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's