1
Iyov 27:3-4
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
solank as wat die lewe in my is en die Gees van God in my neusgate is, sal my lippe nie boosheid praat en my tong bedrog verkondig nie!
Vergelyk
Verken Iyov 27:3-4
2
Iyov 27:6
Ek hou onveranderlik aan my onpartydige opregtheid vas en sal dit nie laat los nie; my verstand, wil en emosie sal my nie veroordeel nie, so lank as wat ek lewe.
Verken Iyov 27:6