YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOB 27:6

JOB 27:6 Bybel vir almal (ABA)

Ek sal aanhou sê dat ek reg gelewe het, ek sal nie anders praat nie. Ek sal nie jammer wees oor enige iets wat ek in my lewe gedoen het nie.”

Deel
Lees JOB 27

JOB 27:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Aan my geregtigheid hou ek vas en laat dit nie los nie; my hart veroordeel geeneen van my dae nie.

Deel
Lees JOB 27

JOB 27:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek bly daarby dat ek reg het, ek sal daarvan nie afsien en my my lewe lank daaroor verwyt nie.

Deel
Lees JOB 27

JOB 27:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Aan my onskuld hou ek vas, ek sal dit nie laat los nie; my gewete pla my nie oor enige van my lewensdae nie.

Deel
Lees JOB 27

JOB 27:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

My geregtigheid hou ek vas en laat dit nie los nie; my hart sal my nie smaad so lank as wat ek lewe nie.

Deel
Lees JOB 27

JOB 27:6 Die Boodskap (DB)

Ek sal bly sê dat my saak reg is en daarby hou ek. My gewete is skoon oor elke dag van my lewe.

Deel
Lees JOB 27

JOB 27:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek hou vol dat ek onskuldig is. My gewete is skoon solank ek leef.

Deel
Lees JOB 27
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's