YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOB 27:3-4

JOB 27:3-4 Bybel vir almal (ABA)

ek sal niks sê wat verkeerd is nie, ek sal nie lieg nie, so lank soos ek lewe, so lank soos God vir my lewe gee.

Deel
Lees JOB 27

JOB 27:3-4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

want my asem is nog heeltemal in my, en die lewensasem van God is in my neus — my lippe spreek geen onreg nie, en my tong verkondig geen bedrog nie!

Deel
Lees JOB 27

JOB 27:3-4 Afrikaans 1983 (AFR83)

so lank as daar lewe in my is, so lank as die asem van God in my is, sal ek niks sê wat verkeerd is nie en sal daar geen onwaarheid uit my mond kom nie.

Deel
Lees JOB 27

JOB 27:3-4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

ja, solank as wat my asem nog in my is, die lewensasem wat God gee, nog in my neus is – my lippe sal geen onreg spreek nie, en my tong geen bedrog kwytraak nie.

Deel
Lees JOB 27

JOB 27:3-4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die hele tyd is my asem in my, en die gees van God is in my neus; My lippe sal geen goddeloosheid spreek nie, en my tong sal geen bedrog uitspreek nie.

Deel
Lees JOB 27

JOB 27:3-4 Die Boodskap (DB)

So lank as wat ek leef en God vir my asem gee, sal ek die waarheid praat. Daar sal nie ’n leuen oor my lippe kom nie.

Deel
Lees JOB 27

JOB 27:3-4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

solank ek leef, solank God my laat asemhaal, sal ek niks verkeerds sê nie. Ek sal nie leuens vertel nie.

Deel
Lees JOB 27
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's