1
Iyov 28:28
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Tot die mens het Hy gesê: ‘Let op, die respekvolle vrees vir יהוה, dit is wysheid en om weg te bly van boosheid, is insig.’”
Vergelyk
Verken Iyov 28:28
2
Iyov 28:12-13
maar waar sal wysheid gevind word en waar is die plek van die insig daarvan? Geen mens ken die skat daarvan nie en ook word dit net gevind in die land van die lewendes.
Verken Iyov 28:12-13
3
Iyov 28:20-21
Vanwaar kom die wysheid en waar is die plek van insig? Dit is verborge vir die oë van alles wat leef en weggesteek vir die voëls van die hemel.
Verken Iyov 28:20-21