1
Genesis (Afr Name) 9:12-13
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
God het vir Noag gesê: “Dit is die teken van die verbond wat Ek tussen My en julle en al die lewende wesens wat by julle is, sluit, vir ewige geslagte: My boog het Ek in die wolke gegee; dit sal ’n teken wees van die verbond tussen My en die aarde.
Vergelyk
Verken Genesis (Afr Name) 9:12-13
2
Genesis (Afr Name) 9:16
Die boog sal in die wolk wees en Ek sal dit sien om te onthou van die ewige verbond tussen God en al die lewende wesens, in alle vlees, wat op die aarde is.”
Verken Genesis (Afr Name) 9:16
3
Genesis (Afr Name) 9:6
Hy wat die bloed van ’n mens vergiet, sy bloed sal deur die mens vergiet word, want God het die mens na Sy beeld gemaak.
Verken Genesis (Afr Name) 9:6
4
Genesis (Afr Name) 9:1
God het Noag en sy seuns geseën en vir hulle gesê: “Wees vrugbaar en vermeerder en hervul die aarde.
Verken Genesis (Afr Name) 9:1
5
Genesis (Afr Name) 9:3
Alles wat beweeg en lewe, sal julle kos wees. Net soos die groen plante gegee is, gee Ek dit alles vir julle.
Verken Genesis (Afr Name) 9:3
6
Genesis (Afr Name) 9:2
Die vrees en die skrik vir julle sal oor al die lewende dinge van die aarde en al die voëls van die hemel wees; alles wat op die aarde beweeg en al die visse van die see. Hulle is in julle hand gegee.
Verken Genesis (Afr Name) 9:2
7
Genesis (Afr Name) 9:7
Wees julle vrugbaar en vermeerder; bring oorvloedig voort op die aarde en vermeerder daarop.”
Verken Genesis (Afr Name) 9:7
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's