GENESIS 9:6
GENESIS 9:6 Bybel vir almal (ABA)
God het mense gemaak om in sy plek te regeer en hoof te wees oor die aarde. Daarom mag niemand 'n ander mens doodmaak nie. As iemand 'n ander mens doodmaak, dan moet die mense hom ook doodmaak.
Deel
Lees GENESIS 9GENESIS 9:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy wat die bloed van 'n mens vergiet, sy bloed sal deur die mens vergiet word; want God het die mens na sy beeld gemaak.
Deel
Lees GENESIS 9GENESIS 9:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Wie die bloed van 'n mens vergiet, deur 'n mens sal sy bloed vergiet word. God het die mens gemaak as sy verteenwoordiger.
Deel
Lees GENESIS 9