YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

GENESIS 9:3

GENESIS 9:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Alles wat beweeg, wat leef – vir julle sal dit as voedsel dien. Soos die groen gewasse, gee Ek dit alles vir julle.

Deel
Lees GENESIS 9

GENESIS 9:3 Bybel vir almal (ABA)

Voorheen was die plante julle kos. Nou gee Ek ook vir julle die vleis van die diere om te eet.

Deel
Lees GENESIS 9

GENESIS 9:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Alles wat beweeg en lewe, sal julle voedsel wees. Net soos die groen plante, gee Ek dit alles aan julle.

Deel
Lees GENESIS 9

GENESIS 9:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Alles wat roer en lewe, sal kos wees vir julle. Naas die groen plante gee Ek dit alles vir julle.

Deel
Lees GENESIS 9

GENESIS 9:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Alles wat beweeg, wat leef – vir julle sal dit as voedsel dien. Soos die groen gewasse, gee Ek dit alles vir julle.

Deel
Lees GENESIS 9

GENESIS 9:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Alles wat beweeg wat lewe, sal vir julle voedsel wees; net soos die groen kruid het Ek jou alles gegee.

Deel
Lees GENESIS 9

GENESIS 9:3 Die Boodskap (DB)

Julle kan alles eet wat leef, ook alle groenigheid in die veld.

Deel
Lees GENESIS 9

GENESIS 9:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Benewens die groen plante mag julle hulle ook eet.

Deel
Lees GENESIS 9
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's