1
Genesis 4:7
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Is daar nie aanvaarding as jy goed doen nie? As jy nie goed doen nie, sit die sonde en wag by die deur en sy begeerte is na jou, maar jy moet daaroor heers.”
Vergelyk
Verken Genesis 4:7
2
Genesis 4:26
Ook vir Shet is ’n seun gebore, wat hy Enosh genoem het. Van daardie tyd af het hulle die Naam (Karakter en Outoriteit) van יהוה onterend aangeroep (vervloek).
Verken Genesis 4:26
3
Genesis 4:9
יהוה sê vir Kayin: “Waar is jou broer Hevel?” Hy antwoord: “Ek weet nie. Is ek my broer se oppasser?”
Verken Genesis 4:9
4
Genesis 4:10
יהוה sê: “Wat het jy gedoen? Die stem van die bloed van jou broer roep na My van die grond af.
Verken Genesis 4:10
5
Genesis 4:15
יהוה sê vir hom: “Daarom, as enigeen Kayin doodslaan, sal dit sewevoudig gewreek word.” יהוה het ’n merk op Kayin gesit sodat enigeen wat hom kry, hom nie sou doodslaan nie.
Verken Genesis 4:15
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's