YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Matteus Matteus 22

1

Matteus Matteus 22:37-39

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

Jesus sê vir hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand. Dit is die eerste en groot gebod. En die tweede is daarmee gelyk: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.

Vergelyk

Verken Matteus Matteus 22:37-39

2

Matteus Matteus 22:40

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

Aan hierdie twee gebooie hang die hele wet en die profete.

Vergelyk

Verken Matteus Matteus 22:40

3

Matteus Matteus 22:14

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

Want baie is geroep, maar min is uitverkies.

Vergelyk

Verken Matteus Matteus 22:14

4

Matteus Matteus 22:30

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

Want in die opstanding trou hulle nie en word ook nie in die huwelik uitgegee nie, maar is soos die engele van God in die hemel.

Vergelyk

Verken Matteus Matteus 22:30

5

Matteus Matteus 22:19-21

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

Wys my die eerbewysgeld. En hulle het vir hom 'n penning gebring. En Hy sê vir hulle: Wie s'n is hierdie beeld en opskrif? Hulle sê vir hom: Die keiser s'n. Toe sê Hy vir hulle: Gee dan aan die keiser wat die keiser toekom; en aan God die dinge wat God toekom.

Vergelyk

Verken Matteus Matteus 22:19-21

Gratis leesplanne en oordenkings oor Matteus Matteus 22

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest