Matteus 22:19-21
Matteus 22:19-21 CAB23
Wys my die eerbewysgeld. En hulle het vir hom 'n penning gebring. En Hy sê vir hulle: Wie s'n is hierdie beeld en opskrif? Hulle sê vir hom: Die keiser s'n. Toe sê Hy vir hulle: Gee dan aan die keiser wat die keiser toekom; en aan God die dinge wat God toekom.



