YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MATTEUS 22:14

MATTEUS 22:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Baie is immers geroep, maar min is uitgekies.”

Deel
Lees MATTEUS 22

MATTEUS 22:14 Bybel vir almal (ABA)

Want God nooi baie mense, maar Hy kies net 'n paar mense.”

Deel
Lees MATTEUS 22

MATTEUS 22:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want baie is geroep, maar min uitverkies.

Deel
Lees MATTEUS 22

MATTEUS 22:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Baie is immers geroep, maar min is uitverkies.”

Deel
Lees MATTEUS 22

MATTEUS 22:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Baie is immers geroep, maar min is uitgekies.”

Deel
Lees MATTEUS 22

MATTEUS 22:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want baie is geroep, maar min is uitverkies.

Deel
Lees MATTEUS 22

MATTEUS 22:14 Die Boodskap (DB)

“Onthou, baie sal die uitnodiging hoor, maar nie naastenby almal sal die hemelse fees haal nie.”

Deel
Lees MATTEUS 22

MATTEUS 22:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar is inderdaad baie meer genooides as uitverkorenes.”

Deel
Lees MATTEUS 22
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's