YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Jeremia Jeremia 8

1

Jeremia Jeremia 8:22

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

Is daar geen balsem in Gílead nie; is daar geen dokter daar nie? waarom is die gesondheid van die dogter van my volk dan nie herstel nie?

Vergelyk

Verken Jeremia Jeremia 8:22

2

Jeremia Jeremia 8:4

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

Verder moet jy vir hulle sê: So spreek die HERE; Sal hulle val en nie opstaan nie? sal hy wegdraai en nie terugkom nie?

Vergelyk

Verken Jeremia Jeremia 8:4

3

Jeremia Jeremia 8:7

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

Ja, die ooievaar in die hemel ken sy vasgestelde tye; en die skilpad en die kraanvoël en die swaeltjie hou die tyd van hulle koms in ag; maar my volk ken die oordeel van die HERE nie.

Vergelyk

Verken Jeremia Jeremia 8:7

4

Jeremia Jeremia 8:6

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

Ek het geluister en gehoor, maar hulle het nie reg gepraat nie; niemand het hom van sy boosheid bekeer en gesê: Wat het ek gedoen? elkeen het na sy koers gedraai, terwyl die perd die geveg instorm.

Vergelyk

Verken Jeremia Jeremia 8:6

5

Jeremia Jeremia 8:9

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

Die wyse manne staan beskaamd, hulle is verskrik en gevange; kyk, hulle het die woord van die HERE verwerp; en watter wysheid is daar in hulle?

Vergelyk

Verken Jeremia Jeremia 8:9

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's