YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JEREMIA 8:4

JEREMIA 8:4 Bybel vir almal (ABA)

Die Here het gesê: “Jeremia, jy moet vir die mense van Jerusalem sê: Die Here sê: Wanneer mense geval het, dan staan hulle weer op, wanneer hulle van 'n pad afgeloop het, dan draai hulle om en kom weer terug.

Deel
Lees JEREMIA 8

JEREMIA 8:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

EN jy moet vir hulle sê: So spreek die HERE: Sal iemand val en nie weer opstaan nie? Of sal hy weggaan en nie weer terugkom nie?

Deel
Lees JEREMIA 8

JEREMIA 8:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy moet vir hulle sê: So sê die Here: Sal iemand val en nie opstaan nie, of wegdraai en nie terugdraai nie?

Deel
Lees JEREMIA 8

JEREMIA 8:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

“Jy moet vir hulle sê, ‘so sê die HERE: “Sal mense val en nie weer opstaan nie? Of sal iemand wegdraai en nie weer terugdraai nie?

Deel
Lees JEREMIA 8

JEREMIA 8:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Verder moet jy vir hulle sê: So spreek die HERE; Sal hulle val en nie opstaan nie? sal hy wegdraai en nie terugkom nie?

Deel
Lees JEREMIA 8

JEREMIA 8:4 Die Boodskap (DB)

“Jeremia, gaan sê vir die mense wat Ek, die Here, sê: Is dit nie so dat as ’n mens val, staan jy weer op nie? Of as jy agterkom dat jy op die verkeerde pad is, dat jy terugdraai nie?

Deel
Lees JEREMIA 8

JEREMIA 8:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Jeremia, gaan sê vir hulle wat Ek, die HERE, sê: As mense val, staan hulle dan nie weer op nie? Of as hulle agterkom hulle is op ’n verkeerde pad, draai hulle nie terug nie?

Deel
Lees JEREMIA 8
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's