JEREMIA 8:22
JEREMIA 8:22 Bybel vir almal (ABA)
Daar is balsem in die land Gilead, en daar is dokters, maar my mense het nie gesond geword nie.
JEREMIA 8:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Is daar geen balsem in Gílead nie? Of is daar geen geneesheer nie? Want waarom het die genesing van die dogter van my volk nie tot stand gekom nie?
JEREMIA 8:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
Is daar nie balsem in Gilead nie? Is daar nie 'n dokter nie? Waarom het my volk nie gesond geword nie?
JEREMIA 8:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Is daar dan nie balsem in Gilead nie, is daar nie 'n geneser nie? Ja, waarom vind die herstel van die dogter van my volk nie plaas nie?
JEREMIA 8:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Is daar geen balsem in Gílead nie; is daar geen dokter daar nie? waarom is die gesondheid van die dogter van my volk dan nie herstel nie?