YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Eksodus Eksodus 8

1

Eksodus Eksodus 8:18-19

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

En die towenaars het so gedoen met hulle towerye om luise voort te bring, maar hulle kon nie, en daar was luise op mense en op diere. Toe sê die towenaars vir Farao: Dit is die vinger van God; soos die HERE gesê het.

Vergelyk

Verken Eksodus Eksodus 8:18-19

2

Eksodus Eksodus 8:1

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

En die HERE het met Moses gespreek: Gaan na Farao en sê vir hom: So spreek die HERE: Laat my volk trek, dat hulle My kan dien.

Vergelyk

Verken Eksodus Eksodus 8:1

3

Eksodus Eksodus 8:15

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

Maar toe Farao sien dat daar uitstel was, het hy sy hart verhard en nie na hulle geluister nie; soos die HERE gesê het.

Vergelyk

Verken Eksodus Eksodus 8:15

4

Eksodus Eksodus 8:2

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

En as jy weier om hulle te laat gaan, kyk, Ek sal jou hele grondgebied met paddas slaan.

Vergelyk

Verken Eksodus Eksodus 8:2

5

Eksodus Eksodus 8:16

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

Toe sê die HERE vir Moses: Sê vir Aäron: Steek jou staf uit en slaan die stof van die land, dat dit luise kan word in die hele Egipteland.

Vergelyk

Verken Eksodus Eksodus 8:16

6

Eksodus Eksodus 8:24

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

En die HERE het so gedoen; en 'n swerm vlieë het in die huis van Farao en in die huise van sy dienaars en in die hele Egipteland gekom

Vergelyk

Verken Eksodus Eksodus 8:24

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's