EKSODUS 8:15
EKSODUS 8:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe die farao sien dat daar uitkoms is, was hy onversetlik en het hy nie na hulle geluister nie, soos die HERE gesê het.
EKSODUS 8:15 Bybel vir almal (ABA)
Maar toe die farao sien die paddas is weg, het hy weer hardkoppig geword. Hy het nie na Moses en Aäron geluister nie. Dit het gebeur soos die Here gesê het.
EKSODUS 8:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe Farao sien dat daar verligting kom, het hy sy hart verhard en na hulle nie geluister nie, soos die HERE gespreek het.
EKSODUS 8:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar toe die farao sien dat daar verligting gekom het, het hy weer onversetlik geword. Hy het nie aan Moses-hulle se versoek gehoor gegee nie, soos die Here vooraf gesê het.
EKSODUS 8:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe die farao sien dat daar uitkoms is, was hy onversetlik en het hy nie na hulle geluister nie, soos die HERE gesê het.
EKSODUS 8:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar toe Farao sien dat daar uitstel was, het hy sy hart verhard en nie na hulle geluister nie; soos die HERE gesê het.