YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

EKSODUS 8:1

EKSODUS 8:1 Bybel vir almal (ABA)

Die Here het vir Moses gesê hy moet na die farao toe gaan en vir hom sê: “Die Here sê jy moet sy volk laat gaan sodat hulle Hom kan dien.

Deel
Lees EKSODUS 8

EKSODUS 8:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

VERDER het die HERE met Moses gespreek: Gaan na Farao en sê vir hom: So spreek die HERE: Laat my volk trek, dat hulle My kan dien.

Deel
Lees EKSODUS 8

EKSODUS 8:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna sê die Here vir Moses: “Gaan sê vir die farao: So sê die Here: Laat my volk gaan om My te dien.

Deel
Lees EKSODUS 8

EKSODUS 8:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die HERE het vir Moses gesê: “Gaan na die farao en sê vir hom, ‘So sê die HERE: “Laat my volk gaan, sodat hulle My kan dien.

Deel
Lees EKSODUS 8

EKSODUS 8:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En die HERE het met Moses gespreek: Gaan na Farao en sê vir hom: So spreek die HERE: Laat my volk trek, dat hulle My kan dien.

Deel
Lees EKSODUS 8

EKSODUS 8:1 Die Boodskap (DB)

Die Here het vir Moses gesê: “Gaan weer terug na die farao toe en gaan sê vir hom: ‘Die Here dring daarop aan dat jy sy volk moet toelaat om tot Hom te gaan bid.

Deel
Lees EKSODUS 8

EKSODUS 8:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die HERE het toe vir Moses gesê: “Gaan weer terug na die farao toe en sê vir hom: ‘Hoor wat die HERE sê: Laat my volk trek sodat hulle My kan gaan aanbid.

Deel
Lees EKSODUS 8
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's