YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Sefanja 1

1

Sefanja 1:18

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

“Nóg hulle goud, nóg hulle silwer sal hulle kan red op die dag van die HERE se gramskap. In die vuur van sy drif sal die hele aarde verteer word; ja, 'n gruwelike verwoesting bring Hy oor al die aardbewoners.”

Vergelyk

Verken Sefanja 1:18

2

Sefanja 1:14

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

“ Naby is die groot dag van die HERE, naby en baie vinnig aan die kom. Luister! Die dag van die HERE! Dan skreeu die held bitterlik!

Vergelyk

Verken Sefanja 1:14

3

Sefanja 1:7

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Wees stil voor my Heer, die HERE, want die dag van die HERE is naby. Ja, die HERE het 'n offer voorberei; Hy het sy genooides geheilig.

Vergelyk

Verken Sefanja 1:7

Gratis leesplanne en oordenkings oor Sefanja 1

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest