YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Sefanja 2

1

Sefanja 2:3

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Soek die HERE, al die nederiges van die land wat sy opdrag uitgevoer het. Soek geregtigheid, soek nederigheid; miskien vind julle 'n skuilplek op die dag van die HERE se toorn.

Vergelyk

Verken Sefanja 2:3

2

Sefanja 2:11

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Vreesaanjaend sal die HERE vir hulle wees; Hy het immers al die gode van die aarde laat wegkwyn. So sal dan elke bewoner van al die eilande, elkeen vanuit sy woonplek, diep voor Hom neerbuig

Vergelyk

Verken Sefanja 2:11

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest