YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Romeine 15

1

Romeine 15:13

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Mag die God van hoop julle deur julle geloof met alle blydskap en vrede vervul, sodat julle hoop oorvloedig kan word deur die krag van die Heilige Gees.

Vergelyk

Verken Romeine 15:13

2

Romeine 15:4

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Alles wat vroeër opgeteken is, is tog vir ons tot lering opgeteken, sodat ons hoop kan hê deur die volharding en die bemoediging wat ons uit die Skrif ontvang.

Vergelyk

Verken Romeine 15:4

3

Romeine 15:5-6

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

En mag die God wat volharding en bemoediging bewerk, gee dat julle onder mekaar eensgesind sal wees, ooreenkomstig die wil van Christus Jesus, sodat julle eenparig, ja, uit een mond, aan God, die Vader van ons Here Jesus Christus, die lof sal bring.

Vergelyk

Verken Romeine 15:5-6

4

Romeine 15:7

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Daarom, aanvaar mekaar, soos •Christus julle ook aanvaar het, tot eer van God.

Vergelyk

Verken Romeine 15:7

5

Romeine 15:2

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Laat elkeen van ons sy medemens behaag met die oog op wat vir hom goed is en hom kan opbou.

Vergelyk

Verken Romeine 15:2

Gratis leesplanne en oordenkings oor Romeine 15

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest