YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Psalms 8

1

Psalms 8:4

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Wanneer ek na u hemelruim kyk, die werk van u vingers, die maan en die sterre wat U gevestig het

Vergelyk

Verken Psalms 8:4

2

Psalms 8:3

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Deur die mond van kleuters en suigelinge het U mag gevestig, vanweë u teenstanders, om vyande en wraakgieriges stil te maak.

Vergelyk

Verken Psalms 8:3

3

Psalms 8:5-6

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

wat is 'n mens dan dat U aan hom dink, 'n mensekind dat U aan hom aandag skenk? U het hom net minder as 'n hemelse wese gemaak; U het hom met eer en majesteit gekroon.

Vergelyk

Verken Psalms 8:5-6

4

Psalms 8:9

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

die voëls van die hemel, en die visse van die see wat verbytrek op hulle roetes deur die oseane.

Vergelyk

Verken Psalms 8:9

5

Psalms 8:1

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Vir die •musiekleier. Op Haghittiet. 'n Psalm. Van Dawid.

Vergelyk

Verken Psalms 8:1

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 8

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest