1
Psalms 76:11
Die Bybel 2020-vertaling
AFR20
Ja, die woede teen mense strek U tot lof; met die oorblyfsel van die woedebuie omgord U Uself.
Vergelyk
Verken Psalms 76:11
2
Psalms 76:12
Lê geloftes af aan die HERE julle God, en kom dit na. Almal wat rondom Hom is, moet geskenke bring vir die Ontsagwekkende.
Verken Psalms 76:12
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's