YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 76:11

PSALMS 76:11 Bybel vir almal (ABA)

Mense het kwaad geword vir U, maar ook húlle moes U prys, hulle moes vir U dien, almal wat kwaad was vir U.

Deel
Lees PSALMS 76

PSALMS 76:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want die grimmigheid van die mens moet U loof; met die oorblyfsel van grimmighede gord U Uself.

Deel
Lees PSALMS 76

PSALMS 76:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ook die woede van 'n mens dien u lof, selfs die laaste reste van die woede gebruik U in u diens.

Deel
Lees PSALMS 76

PSALMS 76:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ja, die woede teen mense strek U tot lof; met die oorblyfsel van die woedebuie omgord U Uself.

Deel
Lees PSALMS 76

PSALMS 76:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Belofte en betaal aan die HERE julle God

Deel
Lees PSALMS 76

PSALMS 76:11 Die Boodskap (DB)

U grootheid kan ook gesien word in die manier waarop U mense straf. Straf is ook ’n instrument in u diens.

Deel
Lees PSALMS 76

PSALMS 76:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die woede van mense – dit verander U tot lof. Wat nog daarvan oorbly, gebruik U in u diens.

Deel
Lees PSALMS 76
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's