YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 76:12

PSALMS 76:12 Bybel vir almal (ABA)

Julle moet vir julle God die Here die offers bring wat julle belowe het. Die mense rondom die tempel moet presente bring vir God. Hy is die God vir wie almal moet eer.

Deel
Lees PSALMS 76

PSALMS 76:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Doen geloftes en betaal dié aan die HERE julle God! Laat almal wat rondom Hom is, geskenke bring aan die Vreeslike

Deel
Lees PSALMS 76

PSALMS 76:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Bring aan die Here julle God die dankoffers wat julle belowe het! Almal rondom Hom moet geskenke bring vir die Ontsagwekkende

Deel
Lees PSALMS 76

PSALMS 76:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Lê geloftes af aan die HERE julle God, en kom dit na. Almal wat rondom Hom is, moet geskenke bring vir die Ontsagwekkende.

Deel
Lees PSALMS 76

PSALMS 76:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Hy sal die gees van die vorste uitroei; verskriklik is hy vir die konings van die aarde.

Deel
Lees PSALMS 76

PSALMS 76:12 Die Boodskap (DB)

Doen wat julle die Here beloof het. Almal wat naby Hom is, moet vir Hom geskenke van dankbaarheid bring. Alle mense op aarde moet vir die Een wat gedien moet word, geskenke bring.

Deel
Lees PSALMS 76

PSALMS 76:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maak geloftes aan die HERE jou God, en voer dit uit. Laat almal rondom Hom geskenke bring aan Hom, die Ontsagwekkende.

Deel
Lees PSALMS 76
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's