YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Psalms 19

1

Psalms 19:14

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Weerhou u dienskneg ook van vermetelheid. Laat dit nie oor my heers nie; dan sal ek onskuldig wees en vry van ernstige oortredings.

Vergelyk

Verken Psalms 19:14

2

Psalms 19:7

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Aan die een kant van die hemel gaan hy op en aan die ander kant gaan hy onder, en niks ontkom aan sy hitte nie.

Vergelyk

Verken Psalms 19:7

3

Psalms 19:1

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Vir die •musiekleier. 'n Psalm. Van Dawid.

Vergelyk

Verken Psalms 19:1

4

Psalms 19:8

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Die wet van die HERE is volmaak, dit gee nuwe lewenskrag; die bepalings van die HERE is betroubaar, dit gee wysheid aan die onkundiges.

Vergelyk

Verken Psalms 19:8

5

Psalms 19:9

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Die opdragte van die HERE is reg, dit maak die hart bly; die gebod van die HERE is suiwer, dit verhelder die oë.

Vergelyk

Verken Psalms 19:9

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 19

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest