YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 19:7

PSALMS 19:7 Bybel vir almal (ABA)

Die son kom ver in die ooste op en gaan ver in die weste onder, en niemand kan wegkruip vir hom nie, hy laat almal warm kry.

Deel
Lees PSALMS 19

PSALMS 19:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Sy uitgang is van die einde van die hemel af, en sy omloop tot by die eindes daarvan, en niks is verborge vir sy hitte nie.

Deel
Lees PSALMS 19

PSALMS 19:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Aan die een kant van die hemel kom hy op en aan die ander kant gaan hy onder, en niks ontkom aan sy gloed nie.

Deel
Lees PSALMS 19

PSALMS 19:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Aan die een kant van die hemel gaan hy op en aan die ander kant gaan hy onder, en niks ontkom aan sy hitte nie.

Deel
Lees PSALMS 19

PSALMS 19:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die wet van die HERE is volmaak, dit verkwik die siel; die getuienis van die HERE is gewis: dit maak die eenvoudiges wys.

Deel
Lees PSALMS 19

PSALMS 19:7 Die Boodskap (DB)

Hy begin met sy werk aan die een kant van die wêreld en loop heeltemal om tot by die ander punt. So straal die son sy hitte op elke millimeter van die wêreld uit.

Deel
Lees PSALMS 19

PSALMS 19:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Aan die een kant van die horison kom hy op en aan die ander kant gaan hy onder. Niks kan sy hitte ontkom nie.

Deel
Lees PSALMS 19

PSALMS 19:7

PSALMS 19:7 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's