YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 19:9

PSALMS 19:9 Bybel vir almal (ABA)

Wat die Here beveel, is reg, dit maak 'n mens bly. Wat die Here sê 'n mens moet doen, is regverdig, dit laat 'n mens weet hoe hy moet lewe.

Deel
Lees PSALMS 19

PSALMS 19:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Die bevele van die HERE is reg: hulle verbly die hart; die gebod van die HERE is suiwer: dit verlig die oë.

Deel
Lees PSALMS 19

PSALMS 19:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die bevele van die Here dui die regte koers aan: dit bring blydskap. Die gebod van die Here is helder: dit gee insig.

Deel
Lees PSALMS 19

PSALMS 19:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die opdragte van die HERE is reg, dit maak die hart bly; die gebod van die HERE is suiwer, dit verhelder die oë.

Deel
Lees PSALMS 19

PSALMS 19:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die vrees van die HERE is rein, dit bestaan tot in ewigheid; die verordeninge van die HERE is tesame waaragtig en regverdig.

Deel
Lees PSALMS 19

PSALMS 19:9 Die Boodskap (DB)

Die Here se opdragte is baie duidelik. Dit leer jou watter pad die regte een is. En dit maak jou bly as jy op die regte pad loop. As jy die Here dien, bly verkeerde dinge ver van jou af weg. Wat die Here sê, laat jou gesig skitter.

Deel
Lees PSALMS 19

PSALMS 19:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die HERE se bevele is reg, dit bring vreugde vir die hart. Die opdragte van die HERE is duidelik; dit gee insig vir die lewe.

Deel
Lees PSALMS 19
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's