YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Markus 7

1

Markus 7:21-23

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Want van binne af, uit die hart van mense, kom slegte gedagtes, onsedelikheid, diefstal, moord, owerspel, hebsug, kwaadwilligheid, geslepenheid, onwelvoeglikheid, jaloesie, lastering, hoogmoed, dwaasheid. Al hierdie slegte dinge kom van binne af en maak 'n mens onrein.”

Vergelyk

Verken Markus 7:21-23

2

Markus 7:15

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Daar is niks wat van buite af in 'n mens ingaan wat jou onrein kan maak nie, maar die dinge wat uit 'n mens uitkom, dit is wat jou onrein maak.”

Vergelyk

Verken Markus 7:15

3

Markus 7:6

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

En Hy antwoord hulle: “Jesaja het tereg oor julle skynheiliges geprofeteer, soos daar geskryf staan, “ ‘Hierdie volk eer My met die lippe, maar hulle harte is ver van My af.

Vergelyk

Verken Markus 7:6

4

Markus 7:7

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Tevergeefs vereer hulle My, want hulle onderrig as leerstellings die voorskrifte van mense.’

Vergelyk

Verken Markus 7:7

5

Markus 7:8

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

“Julle versaak die gebod van God en klou vas aan die tradisie van mense.”

Vergelyk

Verken Markus 7:8

Gratis leesplanne en oordenkings oor Markus 7

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest