YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Matteus 11

1

Matteus 11:28

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

“ Kom na My toe, almal wat vermoeid en swaar belas is, en Ek sal julle rus gee.

Vergelyk

Verken Matteus 11:28

2

Matteus 11:29

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Neem my juk op julle, en leer van My, omdat Ek sagmoedig en nederig van hart is, en julle sal rus vind vir julle gemoed.

Vergelyk

Verken Matteus 11:29

3

Matteus 11:30

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Want my juk is draaglik en my las is lig.”

Vergelyk

Verken Matteus 11:30

4

Matteus 11:27

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Alles is deur my Vader aan My toevertrou. En niemand ken die Seun nie, behalwe die Vader, en niemand ken die Vader nie, behalwe die Seun en elkeen aan wie die Seun Hom bekend wil maak.

Vergelyk

Verken Matteus 11:27

5

Matteus 11:4-5

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Jesus het hulle geantwoord: “Gaan vertel vir Johannes wat julle hoor en sien: “Blindes sien weer en verlamdes loop, melaatses word gereinig, dowes hoor, dooies word opgewek en aan armes word die goeie boodskap verkondig.

Vergelyk

Verken Matteus 11:4-5

6

Matteus 11:15

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Laat dié wat ore het, luister!

Vergelyk

Verken Matteus 11:15

Gratis leesplanne en oordenkings oor Matteus 11

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's