YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Klaagliedere van Jeremia 1

1

Klaagliedere van Jeremia 1:1

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Ag, hoe verlate lê die stad wat vol mense was. Sy het soos 'n weduwee geword, sy wat magtig was onder die nasies. Die prinses onder die provinsies, verrig dwangarbeid.

Vergelyk

Verken Klaagliedere van Jeremia 1:1

2

Klaagliedere van Jeremia 1:2

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Bedroef huil sy snags, die trane stroom oor haar wange. Daar is niemand onder haar geliefdes wat haar troos nie. Al haar vriende het haar verraai en haar vyande geword.

Vergelyk

Verken Klaagliedere van Jeremia 1:2

3

Klaagliedere van Jeremia 1:20

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Kyk, ek is benoud, HERE, my ingewande gloei. In my krimp my hart ineen, want ek was baie opstandig. Buite maai die swaard af, en in die huis is dit soos die dood.

Vergelyk

Verken Klaagliedere van Jeremia 1:20

Gratis leesplanne en oordenkings oor Klaagliedere van Jeremia 1

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's