KLAAGLIEDERE 1:1
KLAAGLIEDERE 1:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ag, hoe verlate lê die stad wat vol mense was. Sy het soos 'n weduwee geword, sy wat magtig was onder die nasies. Die prinses onder die provinsies, verrig dwangarbeid.
KLAAGLIEDERE 1:1 Bybel vir almal (ABA)
Hoekom het dit gebeur? Kyk hoe leeg is die stad, die stad waar baie mense gewoon het. Die stad het geword soos 'n weduwee. Die mense van die wêreld het almal gedink dit is 'n groot en belangrike stad. Maar die mense van die stad moet nou vir ander volke werk.
KLAAGLIEDERE 1:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Alef. AG, hoe verlate sit die stad wat vol mense was! Sy het soos 'n weduwee geword, sy wat magtig was onder die nasies; die vorstin onder die provinsies het dienspligtig geword.
KLAAGLIEDERE 1:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ag, hoe verlate lê die stad wat vol mense was! Sy het soos 'n weduwee geword, sy wat magtig was onder die nasies. Sy wat heerskappy gevoer het oor ander moet nou dwangarbeid doen.
KLAAGLIEDERE 1:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ag, hoe verlate lê die stad wat vol mense was. Sy het soos 'n weduwee geword, sy wat magtig was onder die nasies. Die prinses onder die provinsies, verrig dwangarbeid.
KLAAGLIEDERE 1:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hoe sit die stad alleen, wat vol mense was! hoe het sy geword soos 'n weduwee! sy wat groot was onder die nasies en prinses onder die provinsies, hoe het sy 'n belastingpligtige geword!