YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Jesaja 2

1

Jesaja 2:22

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Hou op om julle te bekommer oor die mens; hy is net 'n asem in 'n neus! Ja, waarom moet met hom rekening gehou word?

Vergelyk

Verken Jesaja 2:22

2

Jesaja 2:3

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

baie volke sal gaan en sê: “Kom, laat ons optrek na die berg van die HERE, na die huis van die God van Jakob, sodat Hy ons van sy paaie kan leer, en ons sy weë kan volg.” Ja, uit Sion sal daar onderrig kom, en die woord van die HERE uit Jerusalem.

Vergelyk

Verken Jesaja 2:3

3

Jesaja 2:2

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

In die laaste dae sal die berg van die HERE se huis stewig staan as die hoogste van die berge; hy sal bo die heuwels uittroon. Al die nasies sal daarheen stroom

Vergelyk

Verken Jesaja 2:2

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's