YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JESAJA 2:22

JESAJA 2:22 Bybel vir almal (ABA)

'n Mens beteken niks. As hy nie asemhaal nie, dan sterf hy. Julle moenie dink 'n mens kan julle help nie.

Deel
Lees JESAJA 2

JESAJA 2:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Laat staan tog die mens wie se asem in sy neus is; want hoe min is hy werd!

Deel
Lees JESAJA 2

JESAJA 2:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moenie op mense staatmaak nie: hulle blaas so maklik die laaste asem uit. Hulle is min werd.

Deel
Lees JESAJA 2

JESAJA 2:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Hou op om julle te bekommer oor die mens; hy is net 'n asem in 'n neus! Ja, waarom moet met hom rekening gehou word?

Deel
Lees JESAJA 2

JESAJA 2:22 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Hou op van die mens wie se asem in sy neusgate is, want waarmee moet hy gereken word?

Deel
Lees JESAJA 2

JESAJA 2:22 Die Boodskap (DB)

Moenie op mense staatmaak nie, dit is net so dan blaas hulle hulle laaste asem uit. Want wat beteken ’n mens nou eintlik?

Deel
Lees JESAJA 2

JESAJA 2:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hou op om julle vertroue op feilbare mense te stel! Die mens het maar net asem in sy neus! Hoe kan hy enigiemand help?

Deel
Lees JESAJA 2
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's