YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Habakuk 2

1

Habakuk 2:2-3

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Die HERE het my toe geantwoord; Hy het gesê: “Skryf die openbaring neer; skryf dit duidelik op kliptafels, sodat iemand dit maklik kan lees. Want die visioen wag nog vir die vasgestelde tyd; dit getuig van die einde en sal nie teleurstel nie. As dit talm, wag daarop, want dit kom vir seker, dit sal nie uitbly nie.

Vergelyk

Verken Habakuk 2:2-3

2

Habakuk 2:14

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Ja, die aarde sal gevul word met die kennis van die heerlikheid van die HERE soos water die see oordek.

Vergelyk

Verken Habakuk 2:14

3

Habakuk 2:20

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Maar die HERE is in sy •heilige •tempel – wees stil voor Hom, o ganse aarde!”

Vergelyk

Verken Habakuk 2:20

Gratis leesplanne en oordenkings oor Habakuk 2

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest