YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Eksodus 6

1

Eksodus 6:6

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Ek gaan julle as volk vir My neem en Ek sal vir julle 'n God wees. Dan sal julle besef dat Ek die HERE julle God is wat julle uitlei, weg van die dwangarbeid van Egipte.

Vergelyk

Verken Eksodus 6:6

2

Eksodus 6:7

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Ek sal julle bring na die land, waaroor Ek my hand opgehef het om dit aan Abraham, aan Isak, en aan Jakob te gee, en Ek sal dit aan julle as eiendom gee. Ek is die HERE.’ ”

Vergelyk

Verken Eksodus 6:7

3

Eksodus 6:8-9

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Moses het dit toe net so vir die Israeliete gaan sê, maar hulle het nie na Moses geluister nie, omdat hulle neerslagtig was en hard moes werk. Die HERE het toe met Moses gepraat en gesê

Vergelyk

Verken Eksodus 6:8-9

4

Eksodus 6:1

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

God het met Moses gepraat en vir hom gesê: “Ek is die HERE.

Vergelyk

Verken Eksodus 6:1

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's