YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Eksodus 5

1

Eksodus 5:1

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Hierna het Moses en Aäron gegaan en vir die farao gesê: “So sê die HERE, die God van Israel, ‘Laat my volk gaan, sodat hulle vir My 'n fees kan hou in die woestyn. ’ ”

Vergelyk

Verken Eksodus 5:1

2

Eksodus 5:23

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Vandat ek by die farao aangekom het om in u Naam te praat, het hy hierdie volk sleg behandel, en U het glad nie u volk gered nie.”

Vergelyk

Verken Eksodus 5:23

3

Eksodus 5:22

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Moses het toe weer na die HERE gegaan en gesê: “My Heer, waarom behandel U hierdie volk sleg? Waarom het U juis vir my gestuur?

Vergelyk

Verken Eksodus 5:22

4

Eksodus 5:2

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Maar die farao het gesê: “Wie is die HERE, dat ek na sy stem moet luister om Israel te laat gaan? Ek ken nie die HERE nie, en Israel sal ek ook nie laat gaan nie. ”

Vergelyk

Verken Eksodus 5:2

5

Eksodus 5:8-9

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Maar dieselfde hoeveelheid bakstene wat hulle voorheen gemaak het, moet julle steeds van hulle vereis. Julle mag dit nie inkort nie, want hulle is luiaards. Dit is waarom hulle uitroep, ‘Ons wil gaan, ons wil aan ons God offer!’ Die werk moet so swaar druk op die manne dat hulle daarmee besig bly en nie aandag gee aan 'n klomp leuens nie.”

Vergelyk

Verken Eksodus 5:8-9

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's