YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

EKSODUS 6:1

EKSODUS 6:1 Bybel vir almal (ABA)

God het met Moses gepraat en vir hom gesê: “Ek is die Here.

Deel
Lees EKSODUS 6

EKSODUS 6:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

VERDER het God met Moses gespreek en vir hom gesê: Ek is die HERE.

Deel
Lees EKSODUS 6

EKSODUS 6:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

God het vir Moses gesê: “Ek is die Here!

Deel
Lees EKSODUS 6

EKSODUS 6:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

God het met Moses gepraat en vir hom gesê: “Ek is die HERE.

Deel
Lees EKSODUS 6

EKSODUS 6:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Toe sê die HERE vir Moses: Nou sal jy sien wat Ek met Farao sal doen, want met 'n sterke hand sal hy hulle laat trek, en met 'n sterke hand sal hy hulle uit sy land verdryf.

Deel
Lees EKSODUS 6

EKSODUS 6:1 Die Boodskap (DB)

Die Here het ook nog verder vir Moses gesê: “Ek is die Here.

Deel
Lees EKSODUS 6

EKSODUS 6:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe sê die HERE vir Moses: “Nou gaan jy sien wat Ek met die farao gaan doen. Ek gaan hom dwing om my volk te laat gaan. Hy sal selfs by hulle aandring om pad te gee uit sy land.”

Deel
Lees EKSODUS 6
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's