YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

EKSODUS 5:23

EKSODUS 5:23 Bybel vir almal (ABA)

Vandat ek by die farao gekom het om vir hom te sê wat U sê, gaan dit slegter met hierdie volk, maar U help hulle nie.”

Deel
Lees EKSODUS 5

EKSODUS 5:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want vandat ek na Farao gegaan het om in u Naam te spreek, het hy hierdie volk mishandel, en U het u volk glad nie verlos nie.

Deel
Lees EKSODUS 5

EKSODUS 5:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Van die eerste oomblik af dat ek by die farao gekom het om in u Naam te praat, het hy hierdie volk mishandel. Tog het U niks gedoen om u volk te red nie!”

Deel
Lees EKSODUS 5

EKSODUS 5:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Vandat ek by die farao aangekom het om in u Naam te praat, het hy hierdie volk sleg behandel, en U het glad nie u volk gered nie.”

Deel
Lees EKSODUS 5

EKSODUS 5:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want vandat ek by Farao gekom het om in U Naam te spreek, het hy hierdie volk kwaad aangedoen; en jy het jou volk glad nie gered nie.

Deel
Lees EKSODUS 5

EKSODUS 5:23 Die Boodskap (DB)

Van die oomblik af dat ek vir hom gaan sê het wat U wil hê hy moet doen, het hy ons volk net al slegter behandel. U het nog niks gedoen om u volk te red nie.”

Deel
Lees EKSODUS 5

EKSODUS 5:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vandat ek by die farao gekom het om vir hom te sê wat U van hom eis, het hy hierdie volk net al slegter behandel. U het nog nie ’n ding gedoen om u volk te red nie!”

Deel
Lees EKSODUS 5
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's