YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Eksodus 16

1

Eksodus 16:3-4

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Die Israeliete het vir hulle gesê: “As ons maar deur die hand van die HERE in Egipteland gesterf het toe ons by die vleispotte gesit en ons versadig geëet het aan brood! Maar julle het ons na hierdie woestyn uitgelei om hierdie hele gemeenskap van honger te laat sterf.” Die HERE het vir Moses gesê: “Kyk, Ek gaan vir julle brood uit die hemel laat reën; dan moet die volk uitgaan en genoeg vir elke dag bymekaarmaak, sodat Ek hulle kan toets of hulle my wet sal volg of nie.

Vergelyk

Verken Eksodus 16:3-4

2

Eksodus 16:2

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Die hele volksvergadering van die Israeliete het teen Moses en Aäron gemor in die woestyn.

Vergelyk

Verken Eksodus 16:2

3

Eksodus 16:8

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

“Ja,” het Moses bygevoeg, “wanneer die HERE vir julle vleis in die aand gee om te eet en brood in die oggend om julle versadig te eet, omdat die HERE julle gemor gehoor het wat julle teen Hom gerig het. Wie is ons? Dit is nie teen ons wat julle gemor het nie, maar teen die HERE.”

Vergelyk

Verken Eksodus 16:8

4

Eksodus 16:12

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

“Ek het die gemor van die Israeliete gehoor. Praat met hulle en sê, ‘Laatmiddag sal julle vleis eet, en in die oggend sal julle versadig wees van brood. Dan sal julle weet dat Ek, die HERE, julle God is. ’ ”

Vergelyk

Verken Eksodus 16:12

Gratis leesplanne en oordenkings oor Eksodus 16

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest