YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Eksodus 17

1

Eksodus 17:11-12

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Wanneer Moses sy hand omhoog hou, het Israel die oorhand gekry; maar wanneer hy sy hand laat rus, het Amalek die oorhand gekry. Toe Moses se hande swaar word, het hulle 'n klip geneem en onder hom neergesit. Hy het daarop gaan sit. Aäron en Hur het, een aan elke kant, sy hande gestut. Sy hande het bestendig omhoog gebly totdat die son ondergegaan het.

Vergelyk

Verken Eksodus 17:11-12

2

Eksodus 17:6-7

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Kyk, Ek sal daar voor jou staan op die rots by Horeb. Jy moet op die rots slaan, dan sal daar water uitkom, en die volk sal drink.” Moses het dit toe gedoen ten aanskoue van die oudstes van Israel. Hy het die plek Massa en Meriba genoem, na aanleiding van die Israeliete se verwyte, en omdat hulle die HERE uitgedaag het deur te sê: “Is die HERE in ons midde of nie?”

Vergelyk

Verken Eksodus 17:6-7

Gratis leesplanne en oordenkings oor Eksodus 17

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest