YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

EKSODUS 16:2

EKSODUS 16:2 Die Boodskap (DB)

Daar het hulle by Moses en Aäron oor die min kos kom kla

Deel
Lees EKSODUS 16

EKSODUS 16:2 Bybel vir almal (ABA)

Die Israeliete het daar in die woestyn begin om vir Moses en Aäron te beskuldig.

Deel
Lees EKSODUS 16

EKSODUS 16:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En die hele vergadering van die kinders van Israel het teen Moses en teen Aäron in die woestyn gemurmureer.

Deel
Lees EKSODUS 16

EKSODUS 16:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

In die woestyn het die hele volk hulle teenoor Moses en Aäron begin verset

Deel
Lees EKSODUS 16

EKSODUS 16:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die hele volksvergadering van die Israeliete het teen Moses en Aäron gemor in die woestyn.

Deel
Lees EKSODUS 16

EKSODUS 16:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En die hele vergadering van die kinders van Israel het in die woestyn teen Moses en Aäron gemurmureer.

Deel
Lees EKSODUS 16

EKSODUS 16:2 Die Boodskap (DB)

Daar het hulle by Moses en Aäron oor die min kos kom kla

Deel
Lees EKSODUS 16

EKSODUS 16:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar in die woestyn het almal teen Moses en Aäron begin uitvaar

Deel
Lees EKSODUS 16
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's