YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Eksodus 11

1

Eksodus 11:1

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Die HERE het vir Moses gesê: “Nog een plaag gaan Ek oor die farao en oor Egipte bring. Daarna sal hy julle van hier af laat gaan. Wanneer hy julle laat gaan, sal hy julle beslis met alles wat julle het, van hier af wegjaag.

Vergelyk

Verken Eksodus 11:1

2

Eksodus 11:5-6

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Dan sal al die eersgeborenes in Egipteland sterf, van die eersgeborene van die farao wat op sy troon sit, tot die eersgeborene van die slavin agter die maalklippe, ook al die eersgeborenes van die vee. Deur die hele Egipteland sal daar 'n harde geskreeu opklink, soos daar nog nooit was nie, en soos daar nooit weer sal wees nie.

Vergelyk

Verken Eksodus 11:5-6

3

Eksodus 11:9

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Die HERE het vir Moses gesê: “Die farao sal nie na julle luister nie, sodat my tekens in Egipteland nog meer kan word.”

Vergelyk

Verken Eksodus 11:9

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest