YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Eksodus 1

1

Eksodus 1:17

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Maar die vroedvroue het vir God ontsag gehad en hulle het nie gedoen wat die koning van Egipte vir hulle gesê het nie. Hulle het die seuntjies laat leef.

Vergelyk

Verken Eksodus 1:17

2

Eksodus 1:12

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Maar hoe meer hulle die Israeliete onderdruk het, hoe meer het die Israeliete vermeerder en hoe meer het hulle versprei. Die Egiptenare het vreesbevange geraak vir die Israeliete

Vergelyk

Verken Eksodus 1:12

3

Eksodus 1:21

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Omdat die vroedvroue vir God ontsag gehad het, het Hy vir hulle huisgesinne voorsien.

Vergelyk

Verken Eksodus 1:21

4

Eksodus 1:8

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Daar het toe 'n nuwe koning oor Egipte aan bewind gekom wat nie van Josef geweet het nie.

Vergelyk

Verken Eksodus 1:8

Gratis leesplanne en oordenkings oor Eksodus 1

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest