EKSODUS 1:17
EKSODUS 1:17 Bybel vir almal (ABA)
Die vroedvroue was bang dat God hulle sal straf, en hulle het nie gedoen wat die koning van Egipte vir hulle gesê het nie. Hulle het die seuns laat lewe.
Deel
Lees EKSODUS 1EKSODUS 1:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar die vroedvroue het God gevrees en nie gedoen soos die koning van Egipte aan hulle gesê het nie, maar die seuntjies laat lewe.
Deel
Lees EKSODUS 1EKSODUS 1:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar die vroedvroue het God gedien en nie gemaak soos die Egiptiese koning hulle beveel het nie: hulle het die seuntjies laat lewe.
Deel
Lees EKSODUS 1