YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf 2 Korinthiërs 11

1

2 Korinthiërs 11:14-15

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

En geen wonder nie; want selfs Satan vermom hom as 'n engel van die lig! Daarom is dit ook nie vreemd as sy dienaars hulle ook vermom as dienaars van •geregtigheid nie. Hulle einde sal volgens hulle werke wees.

Vergelyk

Verken 2 Korinthiërs 11:14-15

2

2 Korinthiërs 11:3

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Maar ek is bang dat, soos die slang vir Eva met sy geslepenheid mislei het, julle gedagtes dalk bederf kan raak, verwyderd van die opregte en reine toewyding aan Christus.

Vergelyk

Verken 2 Korinthiërs 11:3

3

2 Korinthiërs 11:30

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

As daar dan gespog moet word, sal ek oor my swakhede spog.

Vergelyk

Verken 2 Korinthiërs 11:30

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Korinthiërs 11

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's