YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf 2 Korinthiërs 10

1

2 Korinthiërs 10:5

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

en ook elke skans wat opgerig word teen die kennis van God. Ook neem ons elke gedagte gevange tot gehoorsaamheid aan Christus

Vergelyk

Verken 2 Korinthiërs 10:5

2

2 Korinthiërs 10:4

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Die wapens van ons stryd is immers nie menslik nie, maar, danksy God, kragtig om sterk vestings af te breek, redenasies te vernietig

Vergelyk

Verken 2 Korinthiërs 10:4

3

2 Korinthiërs 10:3

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Want al tree ons in menslike swakheid op, voer ons die stryd nie in menslike swakheid nie.

Vergelyk

Verken 2 Korinthiërs 10:3

4

2 Korinthiërs 10:18

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Want dit is nie die een wat homself aanbeveel, wat die toets deurstaan het nie, maar die een wat deur die Here aanbeveel word.

Vergelyk

Verken 2 Korinthiërs 10:18

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Korinthiërs 10

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's