YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf 1 Timoteus 3

1

1 Timoteus 3:16

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

En die geheimenis van die ware godvresendheid is sonder twyfel groot: Hy is geopenbaar in 'n menslike liggaam, regverdig bewys deur die Gees, gesien deur die engele, verkondig onder die nasies, geglo in die wêreld, opgeneem in heerlikheid.

Vergelyk

Verken 1 Timoteus 3:16

2

1 Timoteus 3:2

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

'n Opsiener moet onberispelik wees: 'n man met net een vrou, beheersd, verstandig, goed gemanierd, gasvry, en in staat om onderrig te gee.

Vergelyk

Verken 1 Timoteus 3:2

3

1 Timoteus 3:4

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Hy moet met volkome waardigheid sy eie huishouding goed bestuur en sy kinders onderdanig hou.

Vergelyk

Verken 1 Timoteus 3:4

4

1 Timoteus 3:12-13

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Diakens moet net een vrou hê, en hulle kinders en hulle eie huishoudings goed bestuur. Want wie hulle dienswerk as diakens goed doen, verwerf groot aansien vir hulleself, en verkry groot vrymoedigheid deur die geloof in •Christus Jesus.

Vergelyk

Verken 1 Timoteus 3:12-13

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Timoteus 3

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's